Sjoe om te lees wat jy gesê het en die video het my hoendervleis gegee partykeer voel dit so unreal. Ek het Saterdag vir die eerste keer saam my gesin uit gegaan vir die dag en kon hand aan hand saam met Jaco en my dogtertjies loop. Dit het amazing gevoel, ek het vir so lank uit gemis op so baie en nou maak ek op. Te danke aan jou, dit is bedoel vir my om die jaar goed te begin.
Verlede jaar het ek baie moed verloor, maar alles gebeur met ‘n doel!