Dankie vir dié ware woorde en baie dankie vir alles wat jy vir Christopher doen en beteken. Ons kon régtig nie n beter “pleister vir sy wond” gekry het nie. Jy het van dag een af n baie moeilke pad vir Christopher én vir ons gladder gemaak met jou kundigheig en amazing persoonlikheid. Keep on shining.