Joseph Williams

Joseph Williams and Jacp Deist

Jaco, jy’s die beste. Jy het geen idee hoeveel beheer van my lewe het jy aan my teruggehandig nie. Leef met ’n eenbeen; bly leef met ’n been. Jy het my, my tweede kom gee. Baie baie dankie uit die diepste van my hart. Ek waardeur jou elke moeite.