Jaco, dankie vir die mooi boodskap en dankie wat jy sover vir my gedoen het. Sonder jou kennis en professionele skills sou ek nie gewees het waar ek vandag is nie, en natuurlik you geduld met my ook.
Ek is baie bly ek het by jou opgeeindig.