Kyk ek loop rond in hierdie dorp soos n baas met hierdie been!

Weereens baie dankie wat jy vir my gedoen het van dag een af, en hierdie beteken nie die einde nie, ek het ook n nuwe vriendskap gemaak met jou en sal nou en dan in pop net om jou tekom wys wat is nuut op Google. Maar nee regtig, jy is nou stuck met my as my prosthetic dude, for life brother.

Ek appreciate regtig uit die diepte van my hart wat jy vir my gedoen het en my laat verstaan het daar is weer ‘n lewe na ‘n lost of a leg.