Mag seën op jou neer reën. Die socket is hemel, ek het sommer in die winkels gaan rond loop en ek doen nie winkels nie! Ek wens ek het die woorde gehad om vir jou te kon se wat in my hart, gemoed en siël aan gaan. So vir nou moet ek net gaan met DANKIE!
