Eddie Peyper

Eddie Peyper and Jaco Deist

Hello hello.
Lekker ver geloop vandag. Lughawe Jhb. En daai lang stuk tot by die tasse en weer tot reg voor by die lughawe.
Nou vir die eerste keer sonder krukke om my huis geloop!! Ek belowe jou dis onbeskryflik.
Dankie weer!!