Dit is ons tweede lopie met ‘n nuwe fitting. Anders as ons eerste lopie was die administrasie stil-stil deur die praktyk gehanteer en die volgende oomblik het ons medies die aansoek goedgekeur. Die nuwe been lyk baie professioneel en netjies. Die praktyk het my verbaas met hulle vinnige prossessering van versoeke. My man het al ‘n seer van die vorige fitting, maar Jaco het nie vir dit geskrik nie, dieselfde dag het hy werk daarvan gemaak.
Jaco, ons waardeer jou lojaliteit teenoor jou beroep en pasiente!