We received the next testimonial from Christa via WhatsApp after her consultation with us and we are so excited to see that she is doing so well!
Immediately After Consultation

Dr Deist, baie dankie, ons is veilig in Delmas.  Dankie vir die ongelooflike ervaring.  Die been sit nog steeds soos ‘n droom, gewoontlik druk hy my so as ek bestuur, en ek het hierdie keer niks gevoel nie.

A While After Consultation
Die been sit soos ‘n droom, en ek het hom eers laasnag half 12 afgehaal. Ek het gister baie meer geloop as in ‘n baie lang tyd.

A Few Months After Consultation
Ek sal nooit ooit vir jou genoeg kan dankie sê nie, die been is net een groot plesier.  Ek het vandag die heeldag by die werk sonder krukke geloop. Skeef en krom maar gemaklik. Dit voel nie eers naastenby soos my vorige been nie. Vreeeeeeeeeeeeeslik baie dankie!